'n Skoenlapper (vlinder) se skoonheid is baie moeilik om in woorde
te beskryf en die gemaklikheid as hulle deur die lug fladder is
asemrowend.
Vandat ek klein was het ek vlinders bewonder. Ek het selfs gedink dat ek
een dag 'n tatoeërmerk van 'n skoenlapper sal kry. Toe besef ek dat dit
baie afgesaagde uitdrukking is en dat ek 'n ernstige fobie vir naalde het.
Die hoofsaaklike rede waarom ek die 'blog' titel gekies het is omdat ek
'n persoonlike verband voel met vlinders en die figuurlike betekenis wat
hulle het. Ek voel op 'n manier dat 'n skoenlapper my verteenwoordig.
Twee van die vernaamste redes hoekom ek so dink is broosheid
en sensitiwiteit. Ek weet dat ek al twee is. Ek is baie in harmonie met
my emosies en ek is beheer van dit. Ek raak gou geraak deur ander mense
en is baie empateties.
'n Ander rede waarom ek vlinders gekies het was omdat
hulle verandering verteenwoordig. Elke dag is verskillend. Die ruspe
weet nie wat môre bring nie, maar hy is standvastig in sy lewe en
verandering is vir die wen. Die transformasie is pragtig.
Ek wil daar in glo, dat enige dag kan die dag wees wanneer ons 'n lot bereik.
Enkele opmerkings:
AntwoordVee uit1. eendag - een woord
2. tatoeëermerk (nog 'n e moet bykom)
3. van dit - daarvan
4. emapateties - empaties
5. vir die wen - vir die beste
6. daarin - een woord
7. dat enige dag kan die dag wees - dat enige dat die dag kan wees
Hierdie opmerking is deur die outeur verwyder.
AntwoordVee uitDie skoenlapper beskryf jou perfek, Janice. Ek sien uit na jou volgende plasing.
AntwoordVee uit