Woensdag 02 Oktober 2013

Reflektiewe skryfstuk

My opinie van 'blogging':

Dit was my eerste keer 'blogging'. Dit was 'n baie unieke ondervinding. Ek het nie geweet mense spandeer so baie tyd om hulself op die internet te sit.

Ek dink dat 'blogging' nie vir my is nie. Die rede is die, ek het 'n baie kort aandagspan en 'blogging' vat baie toewyding. Tensy jy 'n passie het vir wat jy oor skryf is dit baie moeilik om die motivering te hê. Skryf is ook nie een van my goeie punte nie. Ek hou meer van teken as 'n kreatiewe ding om te doen.

Die wêreld beweeg so vinnig dat meeste van die tyd het ek nie tyd vir myself nie. Ek moet altyd iets doen of êrens wees.  Ek erken dat ek dinge baie uitstel en dat die maak my lewe korter. Dit is hoekom ek dinge doen wat ek geniet eerder as om daar oor te skryf.

Die ondervinding was baie interessant, maar ek dink nie dat ek sal dit weer probeer nie. Tensy ek my lewe met die wêreld wil deel.

2 opmerkings:

  1. Uniek is sekerlik 'n goeie manier om dit te beskryf. Dankie dat jy dit probeer het. Jy het goed gedoen! Sterkte vir die res van die jaar.

    AntwoordVee uit
  2. Wonderlikke werk man! Ek is trots op jou. Vol punte!

    AntwoordVee uit