Woensdag 25 September 2013

Opvoedkundige Skryfstuk

Stappe om 'n papier ('origami') skoenlapper te maak:

Die ding jy nodig het is 'n vierkantige papier en hande gereed om te vou. Die papier kan enige kleur wees.
  • Stap een:Vou die papier in die helfte van die regte boonste hoek na die onderste linker hoek en ontvou weer.
  • Stap twee: Vou in helfte weer, maar nou van die linker boonste hoek na die onderste regte hoek en ontvou.
  • Stap drie: Met jou vingers, druk die middel af tot dit in 'pop' en bring die linker en die regte kante saam om 'n driehoek te maak.
  • Stap vier: Vou die linker en die regte hoek van die boonste laag na die boonste hoek van die driehoek.
  • Stap vyf: Draai die papier oor en vou die onderste pad van die driehoek op. Daar moet 'n stuk  wees wat nie gevou is nie.
  • Stap ses: draai die papier weer oor, trek die linker 'flap' van die driehoek. Vou en druk die plek plat. Doen die selfde vir die regte kant.
  • Stap sewe: Draai die papier om en vou die boonste driehoek af. Vou helfte van die driehoek weer op.
  • Stap agt: Vou die linker kant binne die regte kant, en vou die vlerke skuins.
  • Stap nege: Draai die papier om en maak die vlerke oop.
  • Stap ten:  Geniet jou pragtige vlinder.

6 opmerkings:

  1. Dit lyk baie interressant, dalk moet ek dit probeër.

    AntwoordVee uit
  2. Dit is so oulik. 'n Mens kan baie dinge maak met ons hande

    AntwoordVee uit
  3. Enkele opmerkings:

    1. regte boonste - regter boonste
    2. Vou in helfte weer, - vou weer in die helfte
    3. Draai die papier oor - Draai die papier om
    4. onderste pad - onderkant

    AntwoordVee uit
  4. Dit lyk baie moeilik maar is uintelik baie eenvoudig.Ek sal dit probeer.

    AntwoordVee uit