Donderdag 19 September 2013

Verhalende Skryfstuk

Een van die eerste geheue wat ek onthou was jare gelede. Ek was omtrent ses jaar oud. Dit was 'n warm somer middag en die familie was buite omdat dit te warm was om binne te wees. Ek onthou die reuk van vars gesnyde gras en hoe geïrriteerde my neus was. Ek wil nie my sinus die bevrediging gee nie. Om in die tuin met my Ma te speel was te veel pret.

Die bye gons naby die blomme. Dit is daardie tyd van die jaar waneer alles wakker word. Die tuin is baie kleurvol en die pragtigheid is oorweldig.

My Ma kniel by haar blomme en trek die onkruid uit. Sy het baie trots in haar tuin. Terwyl sy werk, sit haar dogertjie gereed met water en sand. Ek gaan sand koeke maak. Ek kry modder oor elke stuk van my klere.

Die hitte van die middag begin om weg te gaan. Net voor ons
besluit om binne te gaan, sit 'n oranje skoenlapper op 'n wit bom. My Ma roep my om die mooi
insek te sien. 

My Ma, die grappige mens wat sy is, besluit om die vlinder by die vlerke op te tel. Sy wil vir my die vlinders se lighaam wys, maar ek was te bang. Ek het weg gehardloop.

Dit was die oomblik toe ek besef dat vlinders mooi van ver  is. Hoewel, 'n vlinder se skoenheid is baie asemrowend en die figuurlike betekenis wat hulle hoe is nog steeds na aan my hart.

3 opmerkings:

  1. Enkele opmerkings:

    1. geheue - herinneringe
    2. somer middag - somersmiddag
    3. geïrriteerde - geïrriteerd
    4. waneer - wanneer
    5. dogertjie - dogtertjie
    6. by die vlerke - aan sy vlerke
    7. lighaam - liggaam
    8. weggehardloop - een woord
    9. skoenheid is baie asemrowend - skoonheid asemrowend is
    10. hoe - hou

    AntwoordVee uit
  2. Ek hou ook van vlinders. Hulle het pragtige kleure. Dit wys net hou spesiaal insekte is.

    AntwoordVee uit
  3. Ek hou van jou storie, vlinders het ook 'n baie spesiale plek in my hart.

    AntwoordVee uit