Die ding jy nodig het is 'n vierkantige papier en hande gereed om te vou. Die papier kan enige kleur wees.
- Stap een:Vou die papier in die helfte van die regte boonste hoek na die onderste linker hoek en ontvou weer.
- Stap twee: Vou in helfte weer, maar nou van die linker boonste hoek na die onderste regte hoek en ontvou.
- Stap drie: Met jou vingers, druk die middel af tot dit in 'pop' en bring die linker en die regte kante saam om 'n driehoek te maak.
- Stap vier: Vou die linker en die regte hoek van die boonste laag na die boonste hoek van die driehoek.
- Stap vyf: Draai die papier oor en vou die onderste pad van die driehoek op. Daar moet 'n stuk wees wat nie gevou is nie.
- Stap ses: draai die papier weer oor, trek die linker 'flap' van die driehoek. Vou en druk die plek plat. Doen die selfde vir die regte kant.
- Stap sewe: Draai die papier om en vou die boonste driehoek af. Vou helfte van die driehoek weer op.
- Stap agt: Vou die linker kant binne die regte kant, en vou die vlerke skuins.
- Stap nege: Draai die papier om en maak die vlerke oop.
- Stap ten: Geniet jou pragtige vlinder.

.jpg)
Dit lyk baie interressant, dalk moet ek dit probeër.
AntwoordVee uitDit is so oulik. 'n Mens kan baie dinge maak met ons hande
AntwoordVee uitEnkele opmerkings:
AntwoordVee uit1. regte boonste - regter boonste
2. Vou in helfte weer, - vou weer in die helfte
3. Draai die papier oor - Draai die papier om
4. onderste pad - onderkant
Ek sal dit sommer nou probeer.
AntwoordVee uitDit lyk baie moeilik maar is uintelik baie eenvoudig.Ek sal dit probeer.
AntwoordVee uitDit lyk baie interessant
AntwoordVee uit